<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<tempo>54</tempo>
<title>Die Heiland is gebore</title>
<lyrics>[V1]
.       D    A    D
 Die Heiland is gebore,
.                     A
 soos eeue reeds voorspel.
.     D      A        D  G
 Daar in die stad van Dawid
.     D    A   D
 word Hy Immanuel.
.              A
 Met blye hemelkore
.    D               A
 wil ons ook juig en sing:
.    D          G
 Ons Heiland is gebore -
.    D      A       D
 dis Hy wat redding bring!

[V2]
.     D      A       D
 Die Lig kom na die wêreld
.                   A
 in Jesus Christus, Heer.
.    D      A       Bm  G
 Uit liefde vir die mensdom
.     D      A         D
 daal Hy as dienskneg neer.
.   D        Bm      G  A
 So lief het God die wêreld,
.   D       Bm     Em A
 Hy gee vir ons sy Seun -
.   D        D7 G     Gm
 só word Hy ons Verlosser,
.    D/A   A      D     B7
 ons Middelaar en Steun.

[V3]
.     E      B      E
 Wie glo in Jesus Christus,
.                B
 word nou sy eiendom.
.   E       B       E     A
 Hy gee die reg tot kindskap
.     E      B      E
 aan dié wat glo in Hom.
.     E               B
 Juis daarom juig ons harte
.   E                B
 opnuut dié Kersfeestyd:
.    E            A
 Ons Heiland is gebore -
.    E       B    E
 vertel dit wêreldwyd.</lyrics>
<time_sig>6/8 STYLE: 027</time_sig>
<presentation>E</presentation>
</song>